Bingo verjaarsdag

Posted by on November 10, 2014 in Blog, Community Projects, Lions Projects, Our Friends and Sponsors, Senior care | 0 comments

Bingo verjaarsdag

Woensdag die 24ste September het die Lions die inwoners van Silwerkruin, Fyngoud en Huis Lizelle heerlik bederf met die jaarlikse Bingo verjaarsdag.  Heerlike vrugteslaai en roomys is aan almal voorsien.  Die 5 jarige Shiloh Cloete, van Dwergiebos, het almal vermaak met ‘n paar sang items en daarna het verskeie van die inwoners staaltjies vertel uit hul jonger dae.  Almal het lekker gesellig gekuier en sien uit na volgende jaar se Bingo verjaarsdag.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *