Huguenot Primary School Cares

Huguenot Primary School Cares

The Wellington Lions Club has been doing its part to clean up our town by running a long term project that sees Correctional Services supplying labour on weekends to walk the streets and clean up garbage. These workers are supervised and fed by members of the Lions Club. Every Saturday around 15 people work from early morning filling dozens of garbage bags. It is hard work spending hours in the Wellington sun and we rely on sponsors to supply...

Read More

Skoonmaak Aksie

Skoonmaak Aksie

Met wolke op die Hawequa berge het die aanbreek van die soel Saterdagoggend baie belofte ingehou en was ek om 8h00 ál wagtende kliënt voor Clicks se deur om “surgical gloves” te koop. P&P was ook nog redelik stil toe ek R72.36 op 6 liter sap en 20 polystyrene glase spandeer het. My volgende stop was Wellington Drankwinkel – nee ek het nie iets vir ‘n “hangover” gesoek nie, net sakke, Lion bibs ens. vir...

Read More

Hou Wellington Skoon

Hou Wellington Skoon

Die Lions van Wellington benodig u hulp Die Lions van Wellington werk nou saam met die Korrektiewe Dienste en Munisipaliteit om elke 2de Saterdag (as die weer dit toelaat) die ingange van ons dorp skoon te maak. Daar word gemiddeld 80-90 sakke rommel elke keer opgetêl deur die manne wat Gemeenskapsdiens moet verrig. Ons beste poging was so 2 maande terug toe daar 129 sakke Rommel opgetel is. Ons het agtergekom dat die meeste van die manne kom...

Read More